Snyman Gesin|Pretoria Family Photorapher

My twee kleuters is bevoorreg om in ‘n baie oulike speelgroep in die ooste van Pretoria te wees.
Vir die afgelope 3 jaar was Amelia hulle juffrou en sy was verseker die beste waarvoor ons kon vra!
Dit was ‘n plesier om hierdie foto’s vir haar & haar gesin te neem!

family, photographer, pretoria, professional

family, photographer, pretoria, professional

Venue: Struben Dam, Pretoria East

Similar Posts

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *