Awaiting A Precious Baby Girl |Maternity Photographer Pretoria and Centurion
It is always a privilege & a little bit ‘scary’ when I get the opportunity to photograph a fellow photographer & friend!
Hope you enjoyed it as much as I did!! 🙂
xxx
It was a beautiful afternoon & we had a lot of fun…specially with the balloons…until the accidentally flew away!!
Pragtige foto’s! Besonders ….
Stunning,stunning foto’s!!!! Wil daai liefiekind opvreet! Kan nie wag vir ‘n laaangg kuier!!!
Dis ‘n pragtige herinnering aan ‘n besondere vrou. Hoe tragies dat sy so jonk moes sterf in hierdie moderne tyd.
So Pragtig… Verlang elke dag na jou. Klein Zana lyk nes jy my pragtige vriendin… Jou tyd was te kort saam ons, maar ons is elke dag so dankbaar dat ons Vader jou vir ons kom leen het, en dat jy so ‘n wonderlike lyfies hier gelos het.
Zana en Dail is twee pragtige kinders, my hart se punte! Nou, 4 maande later, kan ons steeds nie glo dat Maretha so skielik weg is nie, so sonder waarskuwing of voorbereiding. Dit bly ‘n vreeslike hartseer verlies. Gelukkig dra die Here vir Jan-Carel en die twee kleintjies, en almal wat hulle bystaan, veral ook Ouma Linda. Laat ons maar net onthou: Die Here maak nooit ‘n fout nie. Ons verstaan net nie Sy Plan nie!
Liefde, soos altyd.
Tannie Ina.